Basislynassessering Woordorde

Last updated over 5 years ago
7 questions
1

Rangskik die woorde om 'n sin te maak

  1. sing
  2. die meisie
  3. hard
  4. in die badkamer
1

Rangskik die volgende frases om 'n goeie sin te vorm

  1. op die verhoog
  2. speel die kitaar
  3. mooi
  4. die seun
1

Sit die regte pare bymekaar

Draggable itemCorresponding Item
ry
subject
die seuntjie
object
die fiets
verb
elke dag
time
1

Rangskik die sinsdele om 'n sin te vrom

  1. truie
  2. jaarliks
  3. brei
  4. ouma
1

Rangskik

  1. kook
  2. lekker kos
  3. ma
1

Pas die regte sinsdeel by die STOMPI deel

Draggable itemCorresponding Item
sny
verb
in ons erf
subject
weekliks
time
pa
object
gras
place w
1

Vertaal die sinne:
1. I read my book every day.
2. Every morning I eat my breakfast.
3. I watch television.