Twa kɔ nsɛm atitiriw so
Log in
Sign up for FREE
arrow_back
Laabri

Hersiening gr.7

star
star
star
star
star
Last updated about 6 years ago
10 Nsɛmmisa
Hyɛ no nsow a efi ɔkyerɛwfo no hɔ:

Die oefening gaan aan die einde van die les gegee word wat handel oor numeriese- en meetkundige patrone. Dit is om die leerders se kennis te toets en vir die onderwyser ’n aanduiding te bied oor wat die leerders weet en waar daar ekstra ondersteuning nodig is.

1
1
1
1
1
1
1
1
1
1
Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
1.

Verskaf ’n definisie van numeriese patrone.

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
2.

Kies die korrekte drie getalle wat na hierdie getalle sal kom: 4, 7, 10, ....

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
3.

Kies die korrekte getalle wat na die volgende drie getalle sal kom: 135, 131, 127,....

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
4.

Kies die korrekte definisie van meetkundige patrone:

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
5.

Hoeveel vuurhoutjies sal in die 4de en 5de figuur wees.

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
6.

Hoeveel vuurhoutjies sal jy in die 10de patroon gebruik?

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
7.

Wat is die nde term (formule).

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
8.

Teken nou jou eie meetkundige patroon (wees kreatief).

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
9.

Die nde term van die patroon 21, 30, 39... is Tn = 9n + 12

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
10.

Die nde term van die patroon 100, 95, 90... is Tn = -5n + 10