Twa kɔ nsɛm atitiriw so
Log in
Sign up for FREE
arrow_back
Laabri

Leesbegrip: Tim soek

star
star
star
star
star
Last updated almost 6 years ago
20 Nsɛmmisa
Hyɛ no nsow a efi ɔkyerɛwfo no hɔ:

Afrikaans

1
1
1
1
1
1
1
1
1
1
1
1
1
1
1
1
1
1
1
1

Tim soek …

Tim soek na sy nuwe trompet. Hy speel in ‘n orkes. Hy moet baie vinnig maak, anders is hy laat

vir sy oefening. Sy mamma help hom soek. Hulle soek in die sitkamer onder die bank, in sy

kamer, in sy skooltas, in die kombuis en selfs in die drom! Hulle kan dit nêrens kry nie.

Sy pappa sal so kwaad wees as die trompet weg is. Hy het dit verlede jaar op sy elfde vejaarsdag

vir Tim gekoop. Dit het seker ‘n duisend rand gekos! Hy moet net eers gou sy hande gaan was.

Toe hy die handdoek optel om sy hande af te droog, wat sien hy? Sy trompet lê op die

wasgoedmandjie! Dis waar hy dit gisteraand neergesit het, ook toe hy sy hande moes gaan was.

‘n Mens mag net met skoon hande aan ‘n trompet raak!

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
1.

Tim is nou ________ oud.

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
2.

Hy soek sy …

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
3.

Wie help hom soek?

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
4.

Hy is laat vir …

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
5.

Hy het die trompet as ‘n geskenk by ________ gekry.

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
6.

Hoeveel het die trompet gekos?

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
7.

Waar het hy nie gesoek nie?

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
8.

Waar het hy dit toe gekry?

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
9.

Wanneer het hy dit neergesit?

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
10.

Wat het hy gewas?

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
11.

Wat is "birthday"in Afrikaans?

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
12.

Wat is "angry" is Afrikaans?

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
13.

Wat is "touch" is Afrikaans?

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
14.

Wat is "nowhere" is Afrikaans?

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
15.

Wat is "lay" is Afrikaans?

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
16.

Tim het nie baie tyd om na sy trompet te soek nie.

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
17.

Tim se trompet het baie geld gekos.

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
18.

Tim het die trompet al vir 3 jaar.

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
19.

Tim was sy hande net in die oggend.

Asemmisa {{asɛmmisaAhyɛnsode}}
20.

Tim dra rooi skoene.