Preskoči na glavni sadržaj
Prijava
Sign up for FREE
arrow_back
Biblioteka

Inge Lotz begripsnavorsing (10A)

star
star
star
star
star
Posljednje ažuriranje over 8 years ago
10
Napomena autora:

Afrikaans

Inge Lotz Data

Jou hoofbron: http://www.huisgenoot.com/nuus/plaaslik/inge-lotz-...
2
2
1
4
2
2
5
2
1
1
Pitanje 1
1.

Wie was Inge Lotz?

Pitanje 2
2.

Wat was die naam en van van haar kêrel?

Pitanje 3
3.

Waar het sy gewoon?

Pitanje 4
4.

Hoe laat en op watter datum was Inge Lotz vermoor?

Skryf die tyd in woorde uit.
Pitanje 5
5.

Wat sou gebeur het indien die Staat kon bewys Fred se fingerafdrukke was op die DVD-houer?

Pitanje 6
6.

Wat is die funksie van 'n privaatspeurder en hoekom het Inge se pa hom die werk gegee?

Pitanje 7
7.

Glo jy dat Fred vir Inge vermoor het? Verdedig jou antwoord met bewyse uit die leesstuk.

Pitanje 8
8.

Dink jy die skrywer van die artikel het 'n opinie oor die moord? Hoekom sê jy so?

Pitanje 9
9.

Hoeveel geld het Inge se pa aangebied vir inligting wat help om die moord op te los?

Pitanje 10
10.

Wat sou die titel van hierdie artikel wees indien Fred skuldig bevind was?